voelgoed.co.za
Hoe lyk 'n insecure vrou? | Voelgoed
http://www.voelgoed.co.za/voelgoed/huis-ens
Skip to main content. Cordelia - God weet wanneer ek ma moes word. Leer jou lyf ken. Só wen jy as enkelma. Hoeveel vryheid moet ek my kind gee? Wat keer dat jy gewig verloor? As jy teleurgesteld is in God. Hoe lyk 'n insecure vrou? By Blogger - Gina van Staden / Apr 10, 2017 / 0 Kommentaar. Gelees deur 290 mense. God is besig om met my te werk wat my insecurities aanbetref. Dis nogal ʼn ander tipe, nie-so-lekker reis hierdie, want gewoonlik loop Hy paaie van bemoediging, kennis en outoriteit met my.
diewithasie.wordpress.com
My diep haat vir skottelgoed | Die Wit Hasie
https://diewithasie.wordpress.com/2017/01/12/my-diep-haat-vir-skottelgoed
Into The Woods We Go…. My diep haat vir skottelgoed. Januarie 12, 2017. Die ding met skottelgoed is, jy kan dit nie los nie. Dit gaan vrot binne ‘n paar uur met hierdie hitte. Dit, en jy kan seker nie stirfry van jou skoot af eet nie ne. Nou sit ek hier en wonder, hoe het dit gebeur dat EK ‘n hele blog post doen oor skottelgoed en huis skoonmaak? En ek is heel happy met dit. PS Ek skryf hierdie blog so stadig as moontlik want daar wag klein satans in die opwas. Januarie 12, 2017. Die snotboks is stukkend.
diewithasie.wordpress.com
Ek is ‘n boer sonder ‘n plaas | Die Wit Hasie
https://diewithasie.wordpress.com/2017/01/10/ek-is-n-boer-sonder-n-plaas
Into The Woods We Go…. Ek is ‘n boer sonder ‘n plaas. Januarie 10, 2017. 8220;Yes, but you Boere must also vote DA and not those other ones so we all go on the same road.”. Net daar vererg daardie vrou haar en in haar mooiste Engels antwoord sy. 8220;I am not a BOER. I don’t have a farm. If you must put me in a group then rather say I am a Afrikaner.”. Januarie 10, 2017. 8216;n Stukkie oor vriendinne. Kom ons praat gou “safety”. My diep haat vir skottelgoed →. Januarie 10, 2017 at 6:16 vm. Jy lewer komme...
diewithasie.wordpress.com
‘n Bietjie-baie hartseer | Die Wit Hasie
https://diewithasie.wordpress.com/2017/01/08/n-bietjie-baie-harts
Into The Woods We Go…. 8216;n Bietjie-baie hartseer. Januarie 8, 2017. Ai mense, die Desember het so baie ouers kinders verloor. Pragtige wit kop seuntjies wat verdrink of mooie meisiekinders wat vermoor is. As jy vandag vir ‘n oomblik ‘n gap tussen al jou besige gedagtes kry, stuur ‘n bietjie hoop en liefde en geloof vir daardie mense wat hulle 2017 met ‘n halwe skaduwee begin en wie se harte nooit weer heel sal wees. Januarie 8, 2017. In Stories from the heart. Hoekom so vroeg op Hasie? Ek huil saam me...
mytaal.wordpress.com
Betroubaar – Holladriehoe
https://mytaal.wordpress.com/2016/11/04/betroubaar
November 4, 2016. November 4, 2016. In die nag klink klanke sag,. Selfs soms somber, donker. Net die suiwer fluit van ‘n lyster. Waar ek op my bed. Uitstrooi soos krale oor die vloer. Vir Hom om één-één op te tel. Posted in My verse. Laat 'n boodskap Kanselleer antwoord. Tik jou kommentaar hier. Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:. Die adres word nooit bekend gemaak nie). Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. ( Log Out. Notify me of new posts via email.
travel4601.wordpress.com
Batik gedagtes. – Bali Drome
https://travel4601.wordpress.com/2017/01/12/batik-gedagtes
In matriek het ek kuns as ñ vak geneem, en tydens die eind-eksamen moes ons ñ ‘batik-skildery’ maak. Besig met vandag se blok-skryfsel, kom die onthoue terug. Ek het so elke oomblik van die batik-oefeninge geniet, min wetende dat my hart eendag op ñ Batik eiland gaan vasspoel. Batik is deel van Bali se lewe en kultuur. Dit is oorspronklik gemaak met behulp van ñ “canting”, ñ klein koper instrument gevul met vloeibare was. En dit bly deel van die nasionale identiteit van Indonesië. Januarie 12, 2017.
mytaal.wordpress.com
Vir jou – Holladriehoe
https://mytaal.wordpress.com/2016/10/25/vir-jou
Oktober 25, 2016. Oktober 25, 2016. Posted in My verse. 8220;Sacred moments”. Laat 'n boodskap Kanselleer antwoord. Tik jou kommentaar hier. Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:. Die adres word nooit bekend gemaak nie). Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. ( Log Out. Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. ( Log Out. Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. ( Log Out. Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google . ( Log Out. Create a ...
elanseblok.wordpress.com
Die 1ste dag van 365 dae – hier "blok" Elanè vd Westhuizen
https://elanseblok.wordpress.com/2017/01/01/die-1ste-dag-van-365-dae
Hier blok Elanè vd Westhuizen. Elanè blok soos sy wil, wanneer sy wil en wat sy wil! Die 1ste dag van 365 dae. En so is die daglig van dag een aan die kwyn. Ons het as gesin vandag ons “Kersdag” gevier. Dus is ek vroegoggend al voor die potte om die dag darem nou op ‘n gepaste wyse te vier met lekker eet en kuier, geskenke uitdeel ensovoorts. Hope en hope geskenke wag vir ons almal. Ek en die baas van die plaas is nie juis hoog wat geskenke koop betref nie, en elke jaar is almal afgehaal oor waarom o...
travel4601.wordpress.com
Geen ander manier gaan werk nie. – Bali Drome
https://travel4601.wordpress.com/2016/12/31/geen-ander-manier-gaan-werk-nie
Geen ander manier gaan werk nie. Eerlik. Ek is bietjie angsbevange oor die nuwe jaar. En ek wonder self hoekom. Hoekom, as ek weet dat my God heeltemal in beheer van my lewe is. As ek weet dat selfs elke asem teug binne Sy wil is. Ek voel al heel dag benoud, bang vir vanaand twaalf uur. En ek weet dit klink verspot, as almal om my partytjies beplan en in ñ heerlike oujaars luim is. Die dam krioel van bote, mense se stemme kom oor die water aan gedobber. Want geen ander manier gaan werk nie. Desember 31, ...