repenroer.co.za
Welkom by Mooirivier Rep en Roer KleuterskoolMooirivier Rep en Roer Kleuterskool. Om wins na te jaag. Emosionele en sosiale ontwikkeling. Bult en is deel van Mooirivier Laerskool. Laerskool Mooirivier beskik oor sy eie private kleuterskool wat kleuters vanaf drie jaar oud voorberei vir graad 1. Skakel Mev. Hendra Greyling (Skoolhoof van Rep en Roer Kleuterskool) gerus tydens skoolure by tel nr. 018-294-5104 vir verdere inligting. U is ook welkom om die hoof van Laerskool Mooirivier te skakel of elektronies aansoek te doen vir meer inligting.
http://repenroer.co.za/