gksuidkus.co.za
Susters | Gereformeerde Kerk Suidkus
http://gksuidkus.co.za/dir/diensgroepe/susters
Hy sê toe vir hulle: Kom hier! Kom saam met My, en Ek sal julle vissers van mense maak Matteus 4:19. Nuwe Intrekkers & Besoekers. Ons gemeentegrense strek oor ‘n redelike groot geografiese gebied en om die logistiek te vergemaklik, is die gemeente in 4 blokke gedeel, met ‘n bloksuster vir elke blok. Elke blok het een aktiwiteit per kwartaal waarvoor daardie spesifieke blok verantwoordelik is. Die bloksusters vorm deel van die bestuur en kommunikeer besluite en inligting aan die wyksusters.
gksuidkus.co.za
Ons Bemark | Gereformeerde Kerk Suidkus
http://gksuidkus.co.za/dir/ons-bemark
Hy sê toe vir hulle: Kom hier! Kom saam met My, en Ek sal julle vissers van mense maak Matteus 4:19. Nuwe Intrekkers & Besoekers. Die volgende boeke is beskikbaar by ons kerkkantoor. Kontak asb. vir Liana Schutte, tel 084 581 3809 of e-pos: gksuidkus@gmail.com. Alle pryse sluit posgeld in. Stemme uit die Vrouekampe. Ek sê dankie, Here. Stemme uit die Vrouekampe. 5 of 10 boeke = R130 per boek posgeld ingesluit, 1 boek = R140 posgeld ingesluit, OF R120 by kerk ontvang. Ek sê dankie, Here. By WP Strap Code.
gksuidkus.co.za
Geskiedenis | Gereformeerde Kerk Suidkus
http://gksuidkus.co.za/dir/inligting-oor-die-kerk/geskiedenis
Hy sê toe vir hulle: Kom hier! Kom saam met My, en Ek sal julle vissers van mense maak Matteus 4:19. Nuwe Intrekkers & Besoekers. Geskiedenis van die Gereformeerde Kerk Suidkus. Op 2 Julie 1972 het ons afgestig van Durban. ‘n Kanselbybel met die handtekeninge van sommige van die sowat 90 destydse gemeentelede, asook ‘n kort opsomming van die geskiedenis, is tans nog op die kansel. Ds. A. le R. du Plooy het hierdie gemeente, wat uit 5 wyke bestaan het, bedien. Onder leiding van ds. Peet Coetzee en gem...
gksuidkus.co.za
Gemeentebou | Gereformeerde Kerk Suidkus
http://gksuidkus.co.za/dir/diensgroepe/gemeentebou
Hy sê toe vir hulle: Kom hier! Kom saam met My, en Ek sal julle vissers van mense maak Matteus 4:19. Nuwe Intrekkers & Besoekers. Besondere uitdagings waarvoor die Gereformeerde Kerk Suidkus tans staan sodat die gemeente geestelik en in getalle kan groei, is die volgende:. Om met groot entoesiasme ook met die evangelie buite ons gemeentegrense uit te reik;. Om ons lidmate al meer toe te rus sodat elkeen sy plekkie kan volstaan om medegelowiges te dien en op te bou in die geloof;. By WP Strap Code.
gksuidkus.co.za
Waarin Ons Glo | Gereformeerde Kerk Suidkus
http://gksuidkus.co.za/dir/waarin-ons-glo
Hy sê toe vir hulle: Kom hier! Kom saam met My, en Ek sal julle vissers van mense maak Matteus 4:19. Nuwe Intrekkers & Besoekers. Ons onderskryf die belydenisskrifte soos wat dit in die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika geleer word. Apostoliese Geloofsbelydenis (Twaalf Artikels). Hierdie belydenisskrifte is beskikbaar op die webwerf van die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika. Onder die opskrif Wie is ons Belydenisse. Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van hemel en aarde;. Die algemene...
gksuidkus.co.za
Swaeltjies | Gereformeerde Kerk Suidkus
http://gksuidkus.co.za/dir/ons-verwelkom/swaeltjies
Hy sê toe vir hulle: Kom hier! Kom saam met My, en Ek sal julle vissers van mense maak Matteus 4:19. Nuwe Intrekkers & Besoekers. Ons is in die bevoorregte posisie dat daar elke jaar tydens die wintermaande ‘n aantal besoekers vir ‘n paar maande by die see kom uitspan. Baie welkom by ons en mag julle ‘n geseënde tydjie hier hê. Ons wil u graag deelmaak van ons gemeente en daarom vra ons dat u asb. die Admin Beampte kontak, Liana Schutte, sel 084 581 3809 of per e-pos: gksuidkus@gmail.com. By WP Strap Code.
gksuidkus.co.za
Besoekers | Gereformeerde Kerk Suidkus
http://gksuidkus.co.za/dir/ons-verwelkom/besoekers
Hy sê toe vir hulle: Kom hier! Kom saam met My, en Ek sal julle vissers van mense maak Matteus 4:19. Nuwe Intrekkers & Besoekers. Ons verwelkom graag alle besoekers wat ‘n blaaskansie kom geniet. Indien u enige inligting benodig, kontak asb. die Admin Beampte, Liana Schutte, sel 084 581 3809 of per e-pos: gksuidkus@gmail.com. 07 Aug Breë Kerkraadsvergadering. Kind Christian Outreach Trust. Proudly Powered By WordPress. By WP Strap Code.
gksuidkus.co.za
Ons Verwelkom | Gereformeerde Kerk Suidkus
http://gksuidkus.co.za/dir/ons-verwelkom
Hy sê toe vir hulle: Kom hier! Kom saam met My, en Ek sal julle vissers van mense maak Matteus 4:19. Nuwe Intrekkers & Besoekers. 07 Aug Breë Kerkraadsvergadering. Kind Christian Outreach Trust. Proudly Powered By WordPress. By WP Strap Code.
gksuidkus.co.za
Foto’s | Gereformeerde Kerk Suidkus
http://gksuidkus.co.za/dir/fotos
Hy sê toe vir hulle: Kom hier! Kom saam met My, en Ek sal julle vissers van mense maak Matteus 4:19. Nuwe Intrekkers & Besoekers. Adam en Ticha Nel Wyk 8 A. Chris en Magda Brand Wyk 2. Henrina Strydom Wyk 1. Herco en Julie Fritz Wyk 7. Johan Scheepers Wyk 2. Louis en Cielie Scheepers Wyk 7. Pieter en Debbie Scheepers, Martie Lange Wyk 7. Pieter en Fransie de Beer Wyk 2. Tommy en Jakkie Ackerman Wyk 4. Jan en Tokkie Aucamp. Jannie van der Walt, Gert Meyer, Ellen Meyer. Wilna en Tom Potonas.