diansa.blogspot.com
Dian's world: August 2005
http://diansa.blogspot.com/2005_08_01_archive.html
Welkom by die wonderlike wêreld van Dian! View my complete profile. Dian by die zoo - kyk - daars n renoster in die a. Dian se baby shower invite. Agterblad in die Taalgenoot. My tweede briefie vir Dian. My eerste briefie vir Dian. Kyk hoe praat ek! Wednesday, August 24, 2005. Okey kom ons begin by die 'brag' gedeelte! Ek was amazed, het sommer net vir die fun vir hom gevra en toe kry hy dit reg! So van nou af moet ek maar definitief in engels skinder! Verder is Dian ook heeltemal obsessief oor die woord...
diansa.blogspot.com
Dian's world
http://diansa.blogspot.com/2005/08/dian-by-die-zoo-kyk-daars-n-renoster.html
Welkom by die wonderlike wêreld van Dian! View my complete profile. Dian se baby shower invite. Agterblad in die Taalgenoot. My tweede briefie vir Dian. My eerste briefie vir Dian. Kyk hoe praat ek! Tuesday, August 23, 2005. Dian by die zoo - kyk - daars 'n renoster in die agtergrond. Posted by Martie 11:32 AM.
diansa.blogspot.com
Dian's world: My eerste briefie vir Dian
http://diansa.blogspot.com/2005/08/my-eerste-briefie-vir-dian.html
Welkom by die wonderlike wêreld van Dian! View my complete profile. Kyk hoe praat ek! Tuesday, August 23, 2005. My eerste briefie vir Dian. Woensdag 28 Julie 2004. Jy is al amper 7 maande oud en ek en Pappa kan nie glo hoe vinnig jy groot word nie! Nou die dag was jy nog ‘n klein, pap babatjie en nou het jy al so ‘n persoonlikheid van jou eie! Ek noem dit ‘wurm’, want jy lyk kompleet soos ‘n wurmpie as jy so beweeg. Ek en Pappa het die naweek vir jou ‘n sandput gaan koop. Dit is twee groot skulpe, da...
diansa.blogspot.com
Dian's world: Dian se baby shower invite
http://diansa.blogspot.com/2005/08/dian-se-baby-shower-invite.html
Welkom by die wonderlike wêreld van Dian! View my complete profile. Agterblad in die Taalgenoot. My tweede briefie vir Dian. My eerste briefie vir Dian. Kyk hoe praat ek! Tuesday, August 23, 2005. Dian se baby shower invite. Die uitnodiging wat my ma vir almal gestuur vir Dian se babyshower. Ons het van niks geweet nie! Kyk hoe het hulle agter ons rug gekonkel! MART EN DAVE EN SEUN: BABY BASH/SHOWER. Hiermee word jy en gade (? Se Baby Bash. (Ek weet nie of mens dit so noem nie? Kosbaar is. (sal wees).
diansa.blogspot.com
Dian's world: nuutse nuus
http://diansa.blogspot.com/2005/09/nuutse-nuus.html
Welkom by die wonderlike wêreld van Dian! View my complete profile. Dian by die zoo - kyk - daars n renoster in die a. Dian se baby shower invite. Agterblad in die Taalgenoot. My tweede briefie vir Dian. My eerste briefie vir Dian. Kyk hoe praat ek! Tuesday, September 13, 2005. Eers moet ek net iets baie freaky deel, vandag toe ek besluit ek wil 'n blog skryf toe gaan die krag af, en dit is nou al die tweede keer wat dit gebeur! Weird nie dat dit seker 'n geldige verskoning is nie. Now just Click Here.
diansa.blogspot.com
Dian's world: Agterblad in die Taalgenoot
http://diansa.blogspot.com/2005/08/agterblad-in-die-taalgenoot.html
Welkom by die wonderlike wêreld van Dian! View my complete profile. My tweede briefie vir Dian. My eerste briefie vir Dian. Kyk hoe praat ek! Tuesday, August 23, 2005. Agterblad in die Taalgenoot. Ouma Mumi het hierdie vir Dian geskryf- was gepubliseer in die Taalgenoot. VAN PEANUTS EN BABALELAS. Hoe voel dit om ‘n ouma te wees? Wil almal weet. Ek staar hulle geskok aan. Hoe voel dit? Ek het geen idee nie. Hoe voel dit om ‘n mens te wees? Hoe voel dit om ‘n ma te wees? Hoe voel dit om JY te wees? Die lew...
diansa.blogspot.com
Dian's world: September 2005
http://diansa.blogspot.com/2005_09_01_archive.html
Welkom by die wonderlike wêreld van Dian! View my complete profile. Dian by die zoo - kyk - daars n renoster in die a. Dian se baby shower invite. Agterblad in die Taalgenoot. My tweede briefie vir Dian. My eerste briefie vir Dian. Kyk hoe praat ek! Tuesday, September 13, 2005. Eers moet ek net iets baie freaky deel, vandag toe ek besluit ek wil 'n blog skryf toe gaan die krag af, en dit is nou al die tweede keer wat dit gebeur! Weird nie dat dit seker 'n geldige verskoning is nie.
diansa.blogspot.com
Dian's world: My tweede briefie vir Dian
http://diansa.blogspot.com/2005/08/my-tweede-briefie-vir-dian.html
Welkom by die wonderlike wêreld van Dian! View my complete profile. My eerste briefie vir Dian. Kyk hoe praat ek! Tuesday, August 23, 2005. My tweede briefie vir Dian. My liewe liefstetjie Dian 3Mei 2005. Ek werk nou van die huis af, sodat ek elke dag by jou kan wees. Ek het te veel verlang toe ek nog ingegaan het werk toe! Jy kan jouself al so mooi uitdruk, en jy kan al baie woorde sê. Hier is hulle! Min of meer in volgorde. Ba (Jou eerste woord) vir bal jy sê nou al die l van bal ook! Ons het so ‘n inl...
diansa.blogspot.com
Dian's world: Kyk hoe praat ek!
http://diansa.blogspot.com/2005/08/kyk-hoe-praat-ek.html
Welkom by die wonderlike wêreld van Dian! View my complete profile. Tuesday, August 23, 2005. Kyk hoe praat ek! Woorde wat Dian op 18 maande kon sê. 7 Nattee (enige iets wat nat maak- lappies/tuinslang- wil elke dag tuin natspuit! 22 Pap en pappies. 25 Nana alles wat lekker is om te eet, en sommer bottel en dummy ook. 27 Gog (gogo- margaret). 32 Babie (wat ek en dave mekaar noem). Tekens wat hy wys. Hoed (hand op kop). Bril (vingers op oog). Telefoon (hand op oor). Skeer (vryf vingers op wang).